Die Koek Kombuis is n tuisnuiwerheid in die hartjie van Alberton wat spesialiseer in handgemaakte produkte, waar daar nog n liefde vir bak en brou is. Ons spesialiseer in tuisgebakte koeke, koekies en vlele ander lekkernye. Ons verskaf ook n groot verskeidenheid vinger etes vir byeenkomste. ( Ons lewer slegs af as die bestelling grooter is as 4 borde, aflewerings koste sal bygevoeg word )